’n Boekbekendstelling in die vorm van ’n openbare opvoering, die plaaslike gemeenskap wat as ’n “openbare kunswerk” dien, ’n transmissiewolk geskep deur radiouitsendings en ’n radiopiekniek op Hoffmanplein is vanjaar die vlagskipproduksie van die Program vir Innovasie en Kunstevormontwikkeling (Pika) op die Vrystaat Kunstefees.
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
Fong Kong
Die doel van die stuk is om openbare persepsie uit te daag aangaande Afrika-emigrante wat nou in Suid-Afrika woon.
Stiletto’s op die grondpad
Hilde se Hartsklanke op Via-kanaal het by duisende aanklank gevind.
My liewe meneer Malan!
Malan is gelukkig getroud met twee pragtige vroue en het baie tyd vir speel.
Winterboom
Gerda Harmse en haar aangenome seun Marius bly saam in ’n deftige kasarm op die klein plaas Winterboom net buite die dorp.
Wanneer wolke sing
’n Familiedrama wat handel oor verlange, geheue en vervreemding.
Tau
Tau leef in konflik met die moderne en tradisionele norme, diep gewortel in die geskiedenis en mitologie van Afrika.
Hedda
Girls play with dolls, Hedda plays with people.
Hartklop
’n Nuwe hart beteken ’n hergeboorte.
Gif / Poison / Ityhefu
“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.”
