Malan is gelukkig getroud met twee pragtige vroue en het baie tyd vir speel.
Sy sekretaresse hanteer sy aandele-portefeulje. Sy naïewe krieketvriend, Jaap, kom uit Namibië om bietjie te kom kolfswaai.
Is Malan se vroue regtig so gelukkig met hom en met mekaar? Vroue is in elk geval baie slimmer as wat ons onnosel
mans dink! Waar pas die vaal sekretaresse in?
Die petalje as die chauvinis sy alie sien.
* DEBUUT *
Met: Thys Heydenrych, Dion van Niekerk, Marijda Kamper, Chanmari Erasmus & Anel van den Berg
Regie: Nico Luwes
Teks: Nico Luwes
Verhoogbestuurder: Adriaan de Ridder
Vervaardiger: Nico Luwes
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 35 minute
Kaartjies: R100
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein
Datum: 21 Jul 10:00, 22 Jul 15:00
My liewe meneer Malan!
My liewe meneer Malan!
Roekeloos
2.5