Girls play with dolls, Hedda plays with people.

Die Vukallective is verantwoordelik vir die bekroonde produksies Let’s Eat Hair (2015) en Avu (2016). Kom kyk hoe hulle die gek skeer met alles wat ons geleer is.

Regie: 1 Timothy 4:12

Teks: Henrik Ibsen
Vervaardiger: Vukallective / Pacofs

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R80
Plek: OFM-Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 20 Jul 21:00, 21 Jul 10:00, 22 Jul 13:00

Vrystaat Kunstefees 2017


Hedda


Hedda


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply