’n Kombinasie van dans, opvoering, koringpasta-plakkate, geweefde skoenveter-kledingstukke en pamflette.

Die doel van die stuk is om openbare persepsie uit te daag aangaande Afrika-emigrante wat nou in Suid-Afrika woon. Die term “Fong Kong” verwys na vervalste goedere – gewoonlik gewilde klere en skoene wat dikwels onbekostigbaar vir die werkersklas is. In die konteks van mense verwys dit na “valse” Suid-Afrikaners – wat die vraag oor hoe ‘n ware Suid-Afrikaner lyk belig

Kunstenaar: Scott Eric Williams


Fong Kong
Genre: Uitvoerende kuns
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 20 minute
Kaartjies: GRATIS
Plek: Hoffman Square, Bloemfontein
Datum: 13 Jul 13:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Fong Kong


Fong Kong


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply