Die idee van ’n verdwaalde egpaar wat uitgebeeld word deur speelse, impromptu masker- en poppespel.
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
maak se GodgOdgoD
GodgOdgoD is ’n interaktiewe, sensoriese teaterervaring; ’n reeks poëtiese fisiese eksperimente wat aspekte van verskeie skeppingsmites en -teorieë uitbeeld, bevraagteken, ontdek en ontgin.
Orkes van tonge / Orchestra of tongues / Orchestra ea maleme
Orkes van tonge is ‘n meesleurende, konfronterende en brose werk, wat nadenke en gesprek ontlok.
Big Druid in his cubicle – Willem Boshoff
Willem Boshoff leef daagliks as ‘n druïde.
Art(i)
Dié lewende kunsuitvoering beeld die uitmergelende stryd uit wat kreatiewe Afrikane ondervind wanneer hulle vir geld aansoek doen of hulp van enige aard probeer bekom.
Are we the one?
Twee vreemdelinge se ervaringswêreld word vervleg deur ’n spesiale app op ’n digitale foon, wat lei tot spontane uitvoering oor samewerking en verhoudings.
Staging change (a Re-Future project)
In 2016-17 het die Australiese kunstenaar Keith Armstrong ‘n ingeburgerde mediakunstenaar in die projek Re-Future geword.
Sig – ’n vertikale reis
Soos in Neustetter se werk word relevante plaaslike tegnologie gebruik vir die skep van poëtiese skadubeelde, ligtekeninge en stopraam-animasie om plaaslike stories te vertel en uitdrukking te artikuleer.
Vrystaat Literatuurfees 2018
Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
disobedience rules!
Die sogenaamde Australiese molesmakers, pvi collective, bied ’n aktiewe bordspeletjie, disobedience rules!, aan.
