Hierdie spitsvondige kuns-ingryping lewer sosiale kommentaar op die hendaagse drang om soveel moontlik aanlyn teenwoordig te wees, met die gevolg dat mense meer verwyderd van hul onmiddelike realiteit raak.
Sleutelwoord Argiewe:Kezia Gerber
Orkes van tonge / Orchestra of tongues / Orchestra ea maleme
Orkes van tonge is ‘n meesleurende, konfronterende en brose werk, wat nadenke en gesprek ontlok.
A.I.R. (Altitude Immersive Radio)
’n Boekbekendstelling in die vorm van ’n openbare opvoering, die plaaslike gemeenskap wat as ’n “openbare kunswerk” dien, ’n transmissiewolk geskep deur radiouitsendings en ’n radiopiekniek op Hoffmanplein is vanjaar die vlagskipproduksie van die Program vir Innovasie en Kunstevormontwikkeling (Pika) op die Vrystaat Kunstefees.
