Die kunstenaar en sy medewerkers ondersoek tussen-in ruimtes
Sleutelwoord Argiewe:Angela de Jesus
A.I.R. (Altitude Immersive Radio)
’n Boekbekendstelling in die vorm van ’n openbare opvoering, die plaaslike gemeenskap wat as ’n “openbare kunswerk” dien, ’n transmissiewolk geskep deur radiouitsendings en ’n radiopiekniek op Hoffmanplein is vanjaar die vlagskipproduksie van die Program vir Innovasie en Kunstevormontwikkeling (Pika) op die Vrystaat Kunstefees.
Seven Stage Futures
Seven Stage Futures bestaan uit ’n reeks van drie gebeure wat deur plaaslike ‘agente-vir-verandering’ geskep is en gesetel is in die informele nedersettings in en rondom Bloemfontein/Mangaung.
Onesie World
1 000 Onesies ontwerp deur Bloemfonteinse modeontwerpstudente en vervaardig deur verskeie belangegroepe, word tydens die Vrystaat Kunstefees 2017 weggegee!
