Die tjellis Jacques-Pierre Malan, wenner van ATKV Muziq (2009) en die Internasionale Kamermusiekfeeskompetisie (2015 ), het onlangs teruggekeer uit Amerika waar hy studeer het en die Mid Atlantic Symphony Orchestra se tjelloseksie gelei het.
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
Charl du Plessis Trio – Opposites attract
Die veelbekroonde Charl du Plessis-trio speel musiek uit operas in ’n jazz-styl, asook die bekendste jazz-sangers se treffers in die debuutproduksie Charl du Plessis Trio – Opposites Attract.
My Miriam Makeba story with Sima Mashaz
Sima Mashazi het die rol van ’n jong Miriam Makeba in die internasionale musiekblyspel Mama Africa vertolk wat haar bewondering vir die ikoon agter die musiek verdiep het.
Hani: the legacy
Die Market Theatre Laboratory bied die produksie Hani: the legacy aan wat met die Gold Ovation-prys bekroon is.
Die koekkabaret
As daar een ding is wat ’n feeskat meer geniet as ’n Sandra Prinsloo-tranetrekker, is dit ’n lekker groot stuk koek terwyl hulle wag vir die volgende Chris van Niekerk-vertoning.
Fotostaatmasjien oorgeklank
Die woorde in Bibi Slippers se bekroonde digbundel word nou ook oorgeklank.
Cion – requiem of Ravel’s Bolero
Cion verken die skrywer Zakes Mda se karakter Toloki, wat die dood in ’n moderne konteks herontdek.
Snorseun
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is ’n opwindende stem in Suid-Afrikaanse stand-up.
Operasie Holm
Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het.
Harry & Jackie – Tussen die bokse
Dis die jaar van die SEVEN YEAR ITCH.