CH2 span snare saam met viool en kitaar duo World@South vir ‘n musikale reis deur die kontinente.

Hulle vermeng verskeie genres soos Spaans-Latyns, kontemporêre flamenco, Iers, Sigeuner, folk, klassiek en populêre musiek met ‘n polsende ritme! Hul invloede is Rodrigo y Gabriela, Gypsy Kings, David Garret, Vanessa Mae & Lindsay Stirling. Selfs bekende Afrikaanse wysies is op die spyskaart.

* Debuut *

Met: Corneille Hutten, Dirkie van Staden, Talisa Symons

Regie: Dirkie van Staden

Musiek: Dirkie van Staden

Vervaardiger: CH2 & World@South

Fynbesnaard
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130
Plek: Kopanong Kovsiekerk, Bloemfontein
Datum: 13 Julie 12:30, 14 Julie 17:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Fynbesnaard

CH2
CH2


Fynbesnaard


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar