Kieslys

Close


*/

08 Julie
2018
Boeke
1004 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Bloed, dunner as water

Suid-Afrika se berigste familiemoorde

Hoe vermoor jy jou eie familie?

Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis – kinders wat hul ouers om die lewe bring – broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai.

Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. John Langeveldt wat sy suster en neef met ’n byl doodgekap het. En nog meer …

Hoe word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories.

Bloed, dunner as water word op 20 Julie 2018 vrygestel.

Bloed, dunner as water / deur Charné Kemp — Tafelberg, 20 Julie 2018 — 240 p. ; sagteband. — ISBN 9780624075462 : R 255.00

Bloed, dunner as water
Bettie Blom
8 Julie 2018

3




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Boeke
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Boeke
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...
Robert
2019-01-10 18:11:44
Hi annarine dis Robert hoe kan ek met u kontak maak. Stuur asb virmy 'n epos na robert. conradie91@...
Gedigte van Sheridan Walter | Roekeloos
2019-01-03 10:48:12
[…] Fotostaatmasjien opgeknip en geherrangskik deur Sheridan Walter […]...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD