Die Odeion Strykkwartet bring met dié uitvoering hulde aan Nelson Mandela, die eerste demokraties verkose president van Suid-Afrika, wat vanjaar sy 100ste verjaardag sou vier.

Die program behels kamermusiekkombinasies wat sy tronknommer, 466/64, weerspieël. Strykkwartette van Stimpson en Matthias van Dijk, asook uittreksels van sekstette deur Dvorak, Brahms en Tsjaikofski, sal uitgevoer word.

Die musici sal anekdotes vertel oor die betekenis wat die musiek in Mandela se lewe gehad het.

* Debuut *

Met: Odeionstrykkwartet

Musiek: Odeionstrykkwartet

Vervaardiger: CH2 & World@South

Reflections on a legend 46664
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 9 Julie 14:00, 10 Julie 12:30

Vrystaat Kunstefees 2018


Reflections on a legend 46664


Reflections on a legend 46664


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar