Die veelbekroonde Charl du Plessis-trio speel musiek uit operas in ’n jazz-styl, asook die bekendste jazz-sangers se treffers in die debuutproduksie Charl du Plessis Trio – Opposites Attract.

Die kontras tussen twee uiteenlopende vokale style word saamgesnoer deur die meesterlike jazz-verwerkings wat hierdie trio uniek maak. Puccini, Verdi en Ella Fitzgerald in een asem en geen sanger in sig nie!

* Debuut *

Met: Charl du Plessis, Werner Spies, Peter Auret

Regie: Charl du Plessis

Musiek: Charl du Plessis

Vervaardiger: Iluminar Productions

Charl du Plessis Trio – Opposites attract
Genre: Jazz
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 12 Julie 20:00, 13 Julie 13:30

Vrystaat Kunstefees 2018


Charl du Plessis Trio – Opposites attract

Charl du Plessis Trio - Opposites attract
Charl du Plessis Trio – Opposites attract


Charl du Plessis Trio – Opposites attract


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar