Die vreemde tale en vreemde name by die registrasietafels in die koordorp beteken net een ding – die Wêreldkoorspele het begin.

Dié Olimpiese Spele van koorsang begin Woensdagaand in Pretoria waar 16 000 sangers van meer as 60 lande tot 14 Julie tale en kulture met een gemene deler gaan.

Lewer kommentaar

Leave a Reply