Die Market Theatre Laboratory bied die produksie Hani: the legacy aan wat met die Gold Ovation-prys bekroon is.

In dié grondverskuiwende musiekblyspel word die lewensverhaal van die miskende struggle-held Chris Hani deur hiphop, ballades, tradisionele musiek en beweging op ’n onvergeetlike en
magiese wyse vertel. Die vars produksieformaat gee ons die geleentheid om die gaping te oorbrug wat Hani se dood gelaat het en dit inspireer ons om sy nalatenskap vir vooruitgang te gebruik, veral in die tyd van enorme politieke en maatskaplike uitdagings.

Regie: Leila Henriques

Vervaardiger: Market Theatre Laboratory

Hani: the legacy
Genre: Musiekblyspel
Taal: English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein
Datum: 7 Julie 20:00, 8 Julie 18:00, 9 Julie 10:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Hani: the legacy


Hani: the legacy


2


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply