Cion verken die skrywer Zakes Mda se karakter Toloki, wat die dood in ’n moderne konteks herontdek.
Die wêreld van gierigheid, mag en godsdiens het van Toloki ’n professionele roubeklaer gemaak wat die afgryse van die dood transformeer in ’n narratief wat ons skynbaar brutale ervaring van die dood en immigrasie bevraagteken.
Met: Vuyani Dance Theatre
Regie & musiek: Nhlanhla Mahlangu
Stelontwerp: Oliver Hauser
Klank: Ntuthuko Mbuyazi, Katleho Mokgothu
Beligting: Mannie Manim
Kostuums: BlackCoffee
Vervaardiger: Vuyani Dance Theatre
Cion – requiem of Ravel’s Bolero
Genre: Dans
Taal: Nie-verbaal
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R100
Plek: Sand du Plessis, Bloemfontein
Datum: 9 Julie 19:30
Cion – requiem of Ravel’s Bolero
Cion – requiem of Ravel’s Bolero
Roekeloos
2