Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is ’n opwindende stem in Suid-Afrikaanse stand-up.
Vanjaar keer Schalk terug na Bloemfontein met ’n nuwe vertoning, Snorseun. Feesgangers kan uitsien na nuwe materiaal, vlymskerp waarnemings en sosiale kommentaar oor die lewe en die land
waarin ons leef.
Met: Schalk Bezuidenhout
Regie: Schalk Bezuidenhout
Vervaardiger: Erns Grundling
Snorseun
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120
Plek: Kopanong Kovsiekerk, Bloemfontein
Datum: 14 Julie 20:30
Snorseun

Snorseun
Roekeloos
2
