Willem Boshoff leef daagliks as ‘n druïde.
Vir die duur van vanjaar se kunstefees is hy die Big Druid – wat in sy spesiaal voorbereide cubiculum op die kampus sal leef, werk en slaap.
In dié performance-kunsuitstalling kry besoekers die geleentheid om die uitsonderlike wêreld van ’n internasionaal bekroonde kunstenaar en homo universalis te betree.
Ervaar – binne die grense van sy cubiculum – die denke van ’n kunstenaar wat geen grense ken nie.
Kunstenaar: Willem Boshoff
Big Druid in his cubicle – Willem Boshoff
Genre: Uitvoerende kuns
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: –
Kaartjies: GRATIS
Plek: Volg die Big Druid-borde om sy klein cubiculum te vind.
Datum: Daagliks
Art(i)

Big Druid in his cubicle – Willem Boshoff
Roekeloos
2
