Tau leef in konflik met die moderne en tradisionele norme, diep gewortel in die geskiedenis en mitologie van Afrika.

Sy pa is ’n tradisionele man en ’n gemeenskapsouderling en sy ma ’n neo-tradisionalis.

Hy vertrek op ’n reis om sy manlikheid, homself en die Sesotho-kultuur te ontdek.

Die taboe-kwessie van homoseksualiteit te midde van ’n heilige ‘manlike’ seremonie kom na die voorgrond.

Tau is die storie van ’n seun vir wie verandering en tyd die enigste konstante is. Hoe kan jy dan soos ander wees as jy so anders is dat dit jou bangmaak? Wat maak ’n man ’n man?

Met: Khothatso Mogwera, James Mankgaba, Allen Cebekhulu, Moruti Dlamini, Nono Dombo, Mosa Sephiri & Paul Maja

Regie: Thabiso T Rammala & Kgomotso Matsunyane

Teks: Thabiso T Rammala
Beligting: Hlomohang Mothetho
Kostuums & stelontwerp: Thando Lobese
Choreografie: Nhlanhla Mahlangu
Verhoogbestuurder: Malebo Mokoto
Vervaardiger: Zodwa Shongwe

Genre: Drama
Taal: English, Sesotho
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100
Plek: OFM-Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 19 Jul 11:00, 20 Jul 13:00

Vrystaat Kunstefees 2017


Tau

(foto: Suzy Bernstein)


Tau


4.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar