Die planeet Saturnus neem 29½ jaar om die son een keer te omwentel. Dit is waar die motivering vir die naam van Kirsten Simms – nou in haar 30ste lewensjaar – se jongste uitstalling vandaan kom.

Die werke in Saturn Return is nie net oor die algemeen groter nie, maar Simms eksperimenteer ook met nuwe tegnieke en kleur.

Die uitstalling duur nog tot 29 Julie 2017 by Salon Ninety One, Tuine, Kaapstad, maar al die nuwe werke is reeds verkoop.

Lewer kommentaar

Leave a Reply