Drie van Suid-Afrika se topkomediante op een verhoog!
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
#VSKunstefees Suiker
Hugo Claus, beroemde Vlaamse digter en dramaturg, se drama speel af in ’n Franse suikerfabriek waar vyf mans in die somerseisoen as trekarbeiders werk.
#VSKunstefees Sarah
Saartjie Baartman se reste is begrawe op ’n heuwel in Afrika omsingel deur ’n groen devil’s fork-heining. Destyds in Europa is sy bekyk, ontdek, bevoel, bedek en bewonder; meer onlangs in Suid-Afrika ook. Sarah is ’n besinning oor ’n teater, ’n vertoning en ’n akteur wat woorde opsê: ’n slaaf van die rol wat vir …
#VSKunstefees Pleisters vir die dooies
Hy leer by die ander: Sandy Hook. Columbine.
#VSKunstefees Marília
Brasilië, Karnaval: ’n suster is dood.
#VSKunstefees Longe
“Tienduisend ton koolstofdioksied. Die gewig van die Eiffeltoring. Ek gaan geboorte skenk aan die Eiffeltoring!”.
#VSKunstefees My father’s daughter – Qomatse
Daar is ’n bloedskandige attraksie in mag wat mans en vroue lok om in uiterstes te verval om hul magsposisies te behou.
#VSKunstefees Christine
Paul Harmse se worsteling om sin te maak van die lewe word ’n kringloop van bevryding en selfkastyding; die alomteenwoordige skuldgevoelens waarvan hy wegvlug word paradoksaal ook die gevangenisskap wat verhoed dat hy kan ontsnap. Bartho Smit se omstrede drama word ’n bepeinsing van die vergeefse ontwyking van ’n mishandelde verlede en die gedwonge sosiale …
#VSKunstefees An audience with Miss Hobhouse
Die bekroonde opvoering van Tony Jackman se toneelstuk met Crofford in haar Fleur du Cap-benoemde rolle as Emily Hobhouse, die Britse kampvegter teen gruweldade in konsentrasiekampe in die Anglo-Boereoorlog, en Tant Alie, ’n kampbewoner.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
