Die bekroonde opvoering van Tony Jackman se toneelstuk met Crofford in haar Fleur du Cap-benoemde rolle as Emily Hobhouse, die Britse kampvegter teen gruweldade in konsentrasiekampe in die Anglo-Boereoorlog, en Tant Alie, ’n kampbewoner.
Die stuk het in 2013 ’n Standard Bank-apploustoekenning op die Nasionale Kunstefees in Grahamstad gewen.
Hobhouse het in Suid-Afrika beroemd geword en haar eie Britse mense se toorn op die hals gehaal omdat sy die haglike toestande uitgewys het waaronder Boeregevangenes in konsentrasiekampe aangehou is.
Met: Lynita Crofford
Regisseur: Christopher Weir
Teks: Tony Jackman & Emily Hobhouse
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R100
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein
Datum: 13 Jul 11:30, 14 Jul 18:00, 15 Jul 17:30
An audience with Miss Hobhouse
#VSKunstefees An audience with Miss Hobhouse
Roekeloos
3
