#VSKunstefees Longe

“Tienduisend ton koolstofdioksied. Die gewig van die Eiffeltoring. Ek gaan geboorte skenk aan die Eiffeltoring!”.

So sê vrou in Longe nadat die standaard-kind se koolstofvoetspoor bereken is.

Om te bestaan behels ’n reeks kernkragoomblikke, meestal vlietend. Plofbaar. In Longe ontvou ’n paartjie se gesprek skouspelagtig van die voortbring van kinders tot die geweldige besef van ’n universele verantwoordelikheid: die aarde.

Met: Hilletje Möller Bashew, Jan Brink

Regisseur: JP du Plessis

Teks: Duncan MacMillan, vertaling: JP du Plessis, Hilletje Möller Bashew

Vervaardiger: JP du Plessis, Hilletje Möller Bashew

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R120
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein
Datum: 13 Jul 20:30, 14 Jul 15:30, 16 Jul 14:00

Vrystaat Kunstefees 2016

Longe

#VSKunstefees Longee


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply