Saartjie Baartman se reste is begrawe op ’n heuwel in Afrika omsingel deur ’n groen devil’s fork-heining. Destyds in Europa is sy bekyk, ontdek, bevoel, bedek en bewonder; meer onlangs in Suid-Afrika ook. Sarah is ’n besinning oor ’n teater, ’n vertoning en ’n akteur wat woorde opsê: ’n slaaf van die rol wat vir …
Sleutelwoord Argiewe:Jan Brink
#VSKunstefees Longe
“Tienduisend ton koolstofdioksied. Die gewig van die Eiffeltoring. Ek gaan geboorte skenk aan die Eiffeltoring!”.
#Vryfees2013 Vrek
Rukkende, onkonvensionele teater, ’n groen toneelstuk.
Die kulkunstenaar, die koningin en die kokkenonnetjie
Magrieta September is ’n weggooikind.