Die kulkunstenaar, die koningin en die kokkenonnetjie

Magrieta September is ’n weggooikind. Lang Hans red haar en loop gooi haar in die weeshuis. En Janine? Janine gaan haal haar vir ’n rukkie, bind haar hare vol strikke en gooi haar dan in elk geval weer terug. So word Magrieta aangepass.

Met Nanri Fourie, Jan Brink, Nelien Smith, Chanmari Erasmus, CW Laten, Lymari Alberts en Walter Strydom
Teks & regie: Anna Visser

* Debuut *

KKNK 2013

Afrikaans Geen o/14

90 minute | R85 | Deurbraak, Oudtshoorn | 1 April 15:00 2 April 15:00 3 April 15:00 4 April 15:00 5 April 15:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply