The Okavango Macbeth

Drie primatoloë bestudeer ‘n trop bobbejane en ontdek die parallelle met die Macbeth-verhaal en beleef die wrede verwoestende konflik.

Teen die agtergrond van die Okavango-delta in die noorde van Botswana, handel die kameropera in Repetisie lokaal 551 oor die poging van ‘n ambisieuse bobbejaanwyfie, Lady Macbeth, wat haar eggenoot, Macbeth, aanpor om die dominante bobbejaan, Duncan, te vermoor.

Kunstekaap, Kaapstad
20 – 30 Maart
Kaartjies kos R150

Lewer kommentaar

Leave a Reply