Saartjie Baartman se reste is begrawe op ’n heuwel in Afrika omsingel deur ’n groen devil’s fork-heining.
Destyds in Europa is sy bekyk, ontdek, bevoel, bedek en bewonder; meer onlangs in Suid-Afrika ook.
Sarah is ’n besinning oor ’n teater, ’n vertoning en ’n akteur wat woorde opsê: ’n slaaf van die rol wat vir haar gekies word, ’n ou koei in ’n diep sloot wat teen wil en dank opgegrawe is.
Met: Keabetswe Nini Motlhale, Kingdom Moshounyane, Rowlen Ethelberg von Gericke en ander
Regisseur: Walter Strydom, Stephanie Brink
Teks: Jan Brink
Genre: Drama
Taal: English, Afrikaans, Sesotho
Ouderdomsbeperking: 15 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R100
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein
Datum: 13 Jul 14:30, 14 Jul 10:00, 16 Jul 10:30
Sarah
#VSKunstefees Sarah
Roekeloos
2