Brasilië, Karnaval: ’n suster is dood.
Haar jonger broer bly wonder: Is hy sy? Is sy hy?
Vandag word die suster se graf oopgemaak. Wat oor is van haar gaan aan die lig kom, saam met geheime wat haar familie 40 jaar lank begrawe het.
Marília handel oor die dood van ’n sibbe, geslagsverwarring, immigrasie en om lewensprobleme te oorkom. ’n Ware verhaal van oorlewing van tragedie, florerend ondanks
struikelblokke en van sterker anderkant uitkom; beslag lê op jou stem, jou lewe, en jou doel. Dit lê ’n buitengewone reis van selfondersoek, aanvaarding en liefde bloot.
Regstreeks van die United-solofees, New York (wenner, beste dokumentêre teks).
Met: Rogério Pinto
Regisseur: Erwin Maas
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R100
Plek: kykNET-Repteater, Bloemfontein
Datum: 15 Jul 18:30 & 21:00, 16 Jul 21:00
Marília
#VSKunstefees Marília
Roekeloos
2