György, ’n 14-jarige Hongaar, se lewe word wreed versteur wanneer hy in die Tweede Wêreldoorlog na ’n konsentrasiekamp gestuur word waar hy gedwing word om ’n man te word.
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
#VSKunstefees Elvis Blue – Horison
Die woord “horison” spreek van die toekoms en hoop, van dit waarna ‘n mens streef, en dit wat altyd net buite bereik lê.
#VSKunstefees Een Rocco, een klavier
Een Rocco, een klavier, een ongelooflike pak klere, 15 oorspronklike musiekstukke, geen band, geen backtrack – maar soveel meer! Rocco is 50 jaar oud en 25 jaar in die musiekbedryf.
#VSKunstefees Tea with Puccini
Klassieke vuurwerke, sublieme arias en hartseer-liedjies ontmoet in ’n weelderige nuwe opera-kabaret deur die stersopraan Zanne Stapelberg.
#VSKunstefees Around the world with 007
Dié denkbeeldige en opwindende konsertreis vat die spoor van Agent 007 – oftewel Bond, James Bond – op die maat van musiek van die lande waar sy avonture afspeel.
#VSKunstefees Anmari & Ilse: Romantiese Sonates
Romantiese sonates is die titel van Anmari en Ilse se tweede solo-CD.
#VSKunstefees (ongetiteld)
’n Tussenkomsvertoning met die Rooiplein-standbeelde.
#VSKunstefees Mokete poetry explosion
’n Tweedaagse toonvenster vir poësietalent – 18 plaaslike en twee nasionale digters.
Let’s eat hair
’n Uitgelate, absurde stuk geskryf deur Carl Lazlo in 1956.
#VSKunstefees Die man in die groen kombers
Hierdie is ’n nuwe Lewende Kunsprojek deur Lesiba Mabitsela wat uit die PIKO OPENLab2014-inisiatief spruit.
