#VSKunstefees (ongetiteld)

Die kunstenaar Sethembile Msezane het haar BFA-graad in 2012 aan die Michaelis-kunsskool van die Universiteit van Kaapstad behaal.

Sy werk tans daar aan haar meestersgraad. Msezane ondersoek haar identiteit rondom die feit dat sy in KwaZulu-Natal gebore is, in Soweto grootgeword het en nou ’n stedelike lewenstyl in ’n metropolitaanse stad het. Sy is ’n PIKO-OPENLab-alumni van 2014 en gaan ’n tussenkomsvertoning met die Rooiplein-standbeelde aanbied.

Genre: Openbare kuns
Tydsduur: 3 uur
Kaartjies: Gratis
Plek: Rooiplein, Bloemfontein
Datum: 17 Julie

Vrystaat Kunstefees 2015

,
Roekeloos,
15 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply