#VSKunstefees Anmari & Ilse: Romantiese Sonates

Romantiese sonates is die titel van Anmari van der Westhuizen en Ilse Schumann se tweede solo-CD.

Die twee kunstenaars woon wel op verskillende vastelande, maar hul diep musikale aanvoeling vir mekaar is onmiddellik hoorbaar en lok gloeiende resensies wêreldwyd. Kom luister na pragtige, meesleurende Romantiese sonates van Grieg en Chopin en korter werke van Kreisler deur twee wêreldklas-musici.

Met: Anmari van der Westhuizen (tjello) and Ilse Schumann (klavier)

Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans & English
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R120
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 16 & 17 Julie

Vrystaat Kunstefees 2015

Anmari & Ilse: Romantiese Sonates,
Roekeloos,
16 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply