#VSKunstefees Een Rocco, een klavier

Een Rocco, een klavier, een ongelooflike pak klere, 15 oorspronklike musiekstukke, geen band, geen backtrack – maar soveel meer! Rocco de Villiers is 50 jaar oud en 25 jaar in die musiekbedryf.

Die eerste keer in 25 jaar speel hy sy eie musiek gestroop van alle “tierlantyntjies”. ’n Eerste, ’n moet, ’n belewenis!

Met: Rocco de Villiers, Louis Nel (14-jarige gaskunstenaar)
Teks/Regie: Rocco de Villiers

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R130
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 18 Julie

Vrystaat Kunstefees 2015

Een Rocco, een klavier,
Roekeloos,
17 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar