’n Nuwe Suid-Afrikaanse drama deur die Naledi-bekroonde geselskap vir grensverskuiwende werk.
Die teks is gegrond op ware gebeure wat handel oor manlikheid en wat dit is om ’n jong Afrikaanse seun te wees. Ondersoek word ingestel na homoseksualiteit en die vooropgestelde idees daaroor.
Ons bevind ons op ’n omstrede ‘bekeringskamp’ wat jong seuns in mans probeer verander. Dit gaan oor manwees, manlikheid, seksualiteit, aanvaarding en persepsies van vryheid. Eenheid en menslikheid loop hand aan hand. Een vir almal, en almal vir een.
Met: Ruan Wessels, Johan Baird, Ferdinand Gernandt, Christopher van der Westhuizen, Zijn Rudolph van Zyl, Morne Vogel, Ludwik van Wyk, André du Preez
Regie: Jannes Erasmus
Teks: Jannes Erasmus
Beligting en stelontwerp: Jannes Erasmus
Verhoogbestuurder: Zoricke Snyman
Vervaardiger: Jannes Erasmus
Vir.Ander
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R120
Plek: Joolkol, Bloemfontein
Datum: 10 – 14 Julie 20:00
Vir.Ander
Vir.Ander
Roekeloos
2