Ruhan du Toit is al sedert 1993 in die musiekbedryf. Hy het ’n veelsydige genre van musiek, wat strek oor ses tale. Deesdae werk hy voltyds saam met Coleske Group, ’n afdeling van Warner Music Africa, aan sy musiek loopbaan.
Ruhan du Toit by Die Boer teater-restaurant in Durbanville 14 -18 Desember 2022 elke aand om 20h30, behalwe Sondag 18 Desember om 14h00.
Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com