Ruhan du Toit, met sy uitsonderlike vieroktaafstem, sjarmante verhoogpersoonlikheid en spontane energie, het sedert 1993 diep spore in die musiekbedryf getrap. Met ’n veelsydige genre van musiek, wat strek oor ses tale, is hy ewe tuis op ’n internasionale verhoog as om ’n Bosveldvuur met ’n handjie vol uitgesoekte gaste. Deesdae werk hy voltyds saam met Coleske Group, ’n afdeling van Warner Music Africa, aan sy musiek loopbaan en is hy net so deel van die Afrikaner kultuur soos braaivleis en koeksisters.

Hy is by Die Boer teater restaurant in Durbanville op 12, 13 Oktober om 20h30 en Sondagmiddag 15 Oktober om 14h00

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Ruhan du Toit
Ruhan du Toit

Lewer kommentaar

Leave a Reply