Oudergewoonte is Jak de Priester weer die einde van die jaar by Die Boer teater in Durbanville op 12 en 13 November met ‘n hele jaar se stories, liedjies en ervaringe wat die gehoor sal laat lag, dink, huil, regop sit en murmereer.

Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Jak de Priester
Jak de Priester

Lewer kommentaar

Leave a Reply