Na vier jaar stel Jak de Priester weer ‘n nuwe album bekend, getiteld Hartkamer.
Onder sy woonhuis in Somerset-Wes het Jak de Priester sy studio omskep in ‘n intieme, kreatiewe spasie waar hy sy liedjies skryf en gereeld laatnag ‘gigs’ doen vir maksimum 20 mense. Van daar die Hartkamer.
In 2024 beoog Jak om sy nuwe album by die kunstefeeste bekend te stel. Titels van die nuwe liedjies sluit o.a in (Klein Saterdag, Hartenbos, Dit is lekker om te weet, In Somerset-Wes, Die Trein, Kaalvoet Mona Lisa, Nothing much to lose en nog baie meer).
By Die Boer teater restaurant in Durbanville
Sat 10 Feb om 20h30 & Sondag 11 feb om 14h00
Kaartjies kos R180 en is beskikbaar by 021 979 1911


Klink soos iets wat ek sal geniet, die hartskamer