Werk van die legendariese fotograaf David Goldblatt en die multidissiplinêre kunstenaar Kiluanji Kia Henda deel die spasie in die Goodman Gallery in Johannesburg se nuwe uitstalling, Frameworks.
Die komplekse sosiale weefsel van Suid-Afrika en Angola as afsonderlike, dog onderling verbonde post-koloniale samelewings, word in hierdie dubbele uitbeelding ondersoek.
Die uitstalling se opening vind plaas op Saterdag, 27 Januarie 2024.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
