In 2025 vier ons Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal! In sy 23 jaar as sanger het Jak de Priester al vele ikoniese liedjies geskryf – stories van ekstase, verlange en romanse, soms humoristies, soms diep roerend.

Sy nuwe vertoning, Maanligfontein, beloof al die elemente van ’n magiese aand soos by die bioskoop. Kom vier hierdie mylpaal van Afrikaans saam met Jak by Die Boer in Durbanville.

Vrydag 7 Maart om 20h30

Kaartjies kos R190 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Jak de Priester
Jak de Priester

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply