Woordpret van die WAT – Jak de Priester

Jak de Priester, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, tree op 29 April by die Woordpret van die WAT op. Dit is die eerste Woordpret wat sedert Oktober 2020 aangebied word.  De Priester was in 2002 die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie.  Van sy bekendste treffers is “Sally Williams Nougat” en “Groen Mamba”. Hy het onder andere ook die temalied …

Kersfees Skouspel vanjaar in Kaapstad en Pretoria

Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.

Op ’n ander planeet

Op ‘n ander planeet is Jak de Priester se nuutste, oorspronklike produksie met 14 nuut geskrewe liedjies wat ook in 2019 op die album; In die kol bekend gestel word. In hierdie vertoning kyk die  gehoor diep in Jak de Priester se binneste met liedjies soos “Kyk in my oë”, wat hy vir sy sesjarige …