Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer die Kersliggies brand, maar jou laaste bietjie geduld word steeds by die werk getoets.
Sleutelwoord Argiewe:Jak de Priester
Sny dit af
‘n Tong-in-die-kies musiekvideo deur Diek Grobler vir Jak de Priester se “Ek sny dit af”. Jak het dit vir sy dogter se toekomstige kerels geskryf.
Die Boer weer by die KKNK
Durbanville se gewilde restaurant teater keer vir die tweede keer terug na die Absa KKNK. En as jy verlede jaar daar was, sal jy weet dit was een van die fees se treffers.
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
Ek reis na gister
Jak de Priester is terug met ‘n opwindende nuwe verhoogproduksie getiteld Ek reis na gister.
#innibos Jak de Priester – Winterkonsert
Vir die eerste keer in jare is die gewilde Jak de Priester terug by Innibos in ’n solo-vertoning.
#Woordfees Die Ongelooflike ‘K’ show
Jak de Priester ondersoek die ‘ander kant’ van drie meesterlike woord-en-noot-towenaars wat hom as jong liedjieskrywer geïnspireer het: Kramer, Krog en Kerkorrel!
Huldeblyk aan Fanie Fouche
Fanie Fouche was een van Suid Afrika se mees talentvolle sangers, musikant en komponis.
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Die kunste vier die kuns van omgee
Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.
