Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.
Sleutelwoord Argiewe:Jak de Priester
Woorde met Wieke
Met hierdie produksie word gepoog om die gedigte van Antjie Krog nog meer toeganklik te maak vir die liefhebbers van die digkuns en Afrikaans.
N1 van my hart
Na 10 jaar in die musiekbedryf, skop Jak de Priester 2013 af met die vrystelling van sy nuutste album en verhoogproduksie.
Kabaretmania
Kabaretmania in Stellenbosch, met Elzabé Zietsman, Jak de Priester en Coenie de Villiers.
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Jak de Priester – Van Nougat tot nou
Jak de Priester se 10 jaar anniversary-konsert.
Woordfees telbord, 6 Maart
#Woordfees feesgangers beïndruk met Jak de Priester! #NagMa klim ook gewildheidsleer saam met #BulletsOverBishopLavis en ‘n Lewe in die Teater. http://goo.gl/QtGk4
Ave Maria / Halleluja
Deur die loop van die eeue is baie musiek met die titel Ave Maria gekomponeer.
Brooklyn Babalaas
Die samewerking tussen Koos Kombuis en Jak de Priester en sy band is nie ’n konsert wat maklik in ‘n blik gedruk kan word nie.
