Woordfees telbord, 6 Maart

#Woordfees feesgangers beïndruk met Jak de Priester! #NagMa klim ook gewildheidsleer saam met #BulletsOverBishopLavis en ‘n Lewe in die Teater. Karen Zoid & Zolani Mahola ook gewild en by die boeke is dit Karen Kuhn wat gelees gaan word. http://goo.gl/QtGk4

Lewer kommentaar

Leave a Reply