Die bekende pianis, Wessel van Wyk, en geliefde sopraan, Hanli Stapela, bring in hierdie konsert geliefde musiek van onder meer Chopin en Liszt na die Goodnow.
Sleutelwoord Argiewe:Hanli Stapela
Ave Maria / Halleluja
Deur die loop van die eeue is baie musiek met die titel Ave Maria gekomponeer.
La Bohème
Liefhebbers van opera, klassieke musiek, romantici en diegene wat hulself boheems beskou, sal verheug wees om te weet dat een van Puccini se La Bohème in Pretoria en Johannesburg op die planke is.