#innibos Jak de Priester – Winterkonsert

Jak de Priester – Winterkonsert
Roekeloos
18 Mei

Vir die eerste keer in jare is die gewilde Jak de Priester terug by Innibos in ’n solo-vertoning. Daarom kan feesgangers ’n program vol van Jak se beste werke te wagte wees.

Dit gaan bestaan uit bekende en onbekende liedjies, nuut en ouer materiaal.

Hy vertel stories wat die lagtrane sal laat rol en sing liedjies wat die hart sal roer.

Baie water het in die see geloop sedert hy laas by Innibos opgetree het.

Met: Jak de Priester en Altus Muller op klavier
Musiekregie: Jak de Priester

Genre: Kontemporêre musiek
Ouderdomsbeperking: Gesin
Datum en tyd: Wo 2 Julie 10:00, Do 3 Julie 14:00, Vr 4 Julie 14:00
Venue: Sanlam Nelspruit Hoërskool Ouditorium
Tydsduur: 90 minute
Prys: R 112

innibos 2014

Jak de Priester – Winterkonsert / Jak de Priester ; Altus Muller op klavier

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply