Ons oorlog

Ons oorlog
Roekeloos
18 Mei

’n Deurleefde beskouing van die Anglo-Boereoorlog, onder meer gebaseer op oorlewerings binne die skrywer se familie.

Met deurstraalde eenvoud word ’n ontroerende beeld van die verwikkeldheid en onontkombare droefnis van oorlog gegee.

Klaas Steytler is in 1998 oorlede. Hierdie laaste ‘testament’ van hom gaan oor stryd en byna ondraaglike smart, maar ook oor ‘n soeke om die verlede te begryp, oor die invloed van vorige geslagte op nasate, en oor uiteindelike versoening.

Ons oorlog word aan die einde van Mei 2014 vrygestel.

Koop / Buy Ons oorlog >> (sagteband)

Ons oorlog
Ons oorlog
Ons oorlog [teks] / deur Klaas Steytler — Tafelberg, 31 Mei 2014 — 264 p. ; sagteband. — ISBN 9780624068488

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar