#NAF2015 A voice I cannot silence

A voice I cannot silence is ’n aangrypende ontdekking van die lewe soos dit uitgebeeld is in die woorde, verhale, poësie en outobiografieë van Alan Paton.

Die satire en wrang humor loop dik in hierdie ryk drama oor die lewe van ’n ingewikkelde man en sy stryd teen onreg.

Met: Ralp Lawson, Clare Mortimer & Menzi Mkhwane
Regisseur: Greg Homann
Stelontwerp: Nadya Cohen
Beligting: Michael Broderick
Klank: Evan Roberts
Fotografie: Anthony Stonler

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R 75 & R 65
Plek: Rhodes Box, Grahamstad
Datum: 10 – 12 Julie 2015

A voice I cannot silence,
Roekeloos,
9 Junie 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply