Les Cenci is ’n semi-biografiese dramatisering van die lewe van die Franse digter, skrywer, regisseur en akteur Antonin Artaud. Dit ondersoek sielkundige probleme, geweld en wreedheid.
Die stuk fokus op fisiese spel en nie dialoog nie.
Met: Fiona Ramsay, Cassius Davids, Charlie Bouguenon, Macmillan Mabaleka en Martin van Heerden
Regisseur: Gopala Davies
Verhoogbestuurder: Daniella Brews
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: Victoria-teater, Grahamstad
Datum: 4 – 6 Julie 2016
Les Cenci
#NAF16 Les Cenci
Roekeloos
2