’n Rusie van epiese proporsies speel af tussen twee hotelkamers in Tokyo in 1959.
Hy is ’n kunstenaar. Sy het ’n giftige tong. Na 11 jaar glo sy nie meer in hom of sy werk nie. Hulle baklei dat dit klap. Maak dan weer op. Gee hulle oor aan hul seksuele drif … en verraai mekaar.
Hierdie stuk van Tennessee Williams vermeng sy mooi, liriese skryfwerk met elemente van die Japanese teater. Williams het die kunstenaar baseer op Jackson Pollock en die werk opgedra aan die skrywer Yukio Mishima.
Met: Marcel Meyer, Jennifer Steyn en Daniel Richards
Regie en ontwerp: David Kaplan
Vervaardiger: Fred Abrahamse
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: Transnet Great Hall, Grahamstad
Datum: 7 – 9 Julie 2016
The Day on which a man dies
#NAF16 The Day on which a man dies
Roekeloos
2