#NAF2015 The Imagined Land

Die befaamde dramaturg Craig Higginson se nuwe toneelstuk oor ’n Zimbabwiese skrywer wat breinchirurgie moet ondergaan.

Haar dogter, ’n literêre kritikus, kom na haar omsien.

* Debuut *

Met: Nat Ramabulana, Janna Ramos Violante & Fiona Ramsay
Regisseur: Malcolm Purkey
Teks: Craig Higginson
Stel & beligting: Denis Hutchinson
Vervaardiger: Daphne Kuhn

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/10 jaar
Tydsduur: 1 uur 25 minute
Kaartjies: R 70 & R 65
Plek: Victoria-teater, Grahamstad
Datum: 10 – 12 Julie 2015

The Imagined Land,
Roekeloos,
26 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar