Iewers in die nabye toekoms.
Water is die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om dit te bekom.
By Motel Stillewater – iewers op ’n godverlate vlakte – is daar ’n oerskat opgesluit. Dit is ’n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon. En niemand gaan met hulle mors nie: stille water,
diepe grond …
’n Distopiese blik op ’n fenis en opoffering van Griekse omvang, maar in die tragiese skuil daar dikwels ook die komiese.
* Debuut *
Met: Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher
Regie: Tinarie van Wyk Loots
Teks: Bauke Snyman
Ontwerp: Jemma Kahn
Produksie- en erhoogbestuurder: Michael Garbett
Vervaardiger: Kunste Onbeperk
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R135 (R150 by die deur)
Plek: Gimsaal, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart – 3 April 2018
KKNK 2018
Swerfgoed
Swerfgoed
Roekeloos
2.5